Frederik Coenraad was die seun van Frederik Coenraad van der Westhuizen en Talutha Kumi Brink.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1966.
Volgens sy sterfkennis was hy 'n verkoopsbestuurder wat by Staatsweg 252, Welkom gewoon het.