h.3. Frederik Coenraad VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/091901, ged. 14/11/1902

h.3.  Frederik Coenraad, geb. 23/091901, ged. 14/11/1902, Kroonstad, OVS, oorl. 27/09/1966, Senekal x 29/06/1929, Steynsrust met Talutha Kumi BRINK, geb. 1906, Senekal, OVS, oorl. 12/12/1939, Bloemfontein, d.v. Francois Christiaan Brink en Anna Margaretha Susanna Brink xx 27/12/1944, Senekal, OVS met Maria Magdalena BRITS, geb. 1906.  MMB voorheen getroud met van der Berg.

Frederik Coenraad was die seun van Frederik Coenraad van der Westhuizen en Maria Hendrina Smit.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.

Volgens Talutha se sterfkennis het hulle in Senekal gewoon.

Met sy tweede huwelik woon hulle in Senekal.

Volgens sy sterfkennis woon hulle by Voortrekkerpad 17, Senekal.