i.1. Adriaan Louis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 31/07/1909
i.1. Adriaan Louis, geb. 31/07/1909, oorl. 30/11/1982
x 21/06/1933, Riversdal, KP met Anna Margaretha NOTLING.
Adriaan Louis was die seun van Geoffrey Maximillian van der Westhuizen en Maria Louisa Joubert. In sy ma se sterfkennis van 1909 word na hom verwys as "one infant not yet named (male)". Sy naam kom voor in sy pa se sterfkennis van 1911.