h.10. Geoffrey Maximillian, geb. 06/04/1878, ged. 11/08/1878
h.10. Geoffrey Maximillian, geb. 06/04/1878, Klipdrift, ged. 11/08/1878,
dist. George, oorl. 27/12/1911, Klipdrift, dist. George x 22/09/1908, Riversdale met Maria Louisa JOUBERT, geb. 29/09/1880, oorl. 04/08/1909, d.v. Adriaan Joubert en Anna van Wyk xx 07/11/1911, Groenfontein, Paarl met Christina Wilhelmina BRIERS, geb. 14/01/1881, oorl. 03/08/1965, d.v. Johannes Albertus Myburgh
Briers en Catharina Johanna Nel.
Geoffrey Maximillian was die seun van Ockert Petrus van der Westhuizen en Maria Jacoba Schoeman.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1904 nie.
In sy ma se sterfkennis van 1912 kom sy naam wel voor, maar word hy as oorlede aangegee.