h.5. Petronella Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/03/1903, ged. 25/10/1903

h.5.  Petronella Jacoba, geb. 24/03/1903, ged. 25/10/1903, Rustenburg, Tvl.

Petronella Jacoba was die dogter van Johannes Christiaan van der Westhuizen en Anna Sophia Beukes.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1932 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/9/9c/Beukes-31.jpg)