Johannes Christiaan was die seun van Johannes Christiaan van der Westhuizen en Anna Cornelia Botha.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1870.

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA
Met hulle huwelik in 1892 is hy 'n 22 jarige jongman van Kafferskraal, dist. Rustenburg en sy 'n 19 jarige jongedogter van Paardenkraal, dist. Rustenburg.
League of Veterans
(https://www.wikitree.com/photo.php/9/9c/Beukes-31.jpg)
League of Veterans
| 
Surname | 
van der Westhuizen | 
| 
Name | 
Johannes Christiaan | 
| 
Date Birth | 
16.7.1869 | 
| 
Residence | 
wyk Heksrivier, Rustenburg | 
| 
Name Last Officer | 
Veldt M. Schoeman | 
| 
Weapon | 
31.5.1902 | 
| 
When Killed | |
| 
Widow Veteran | |
| 
Branch | 
Rustenburg | 
| 
Notes | |
| 
Ref ID | 
8252 | 
(https://www.wikitree.com/photo.php/9/9c/Beukes-31.jpg)
 


