h.6. Gerhardus Petrus Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/12/1914, ged. 28/02/1915

h.6.  Gerhardus Petrus Cornelis, geb. 11/12/1914, ged. 28/02/1915, Redelinghuis.

Gerhardus Petrus Cornelis was die seun van Coenraad Hendrik van der Westhuizen en Maatjie Johanna Elizabeth Richter.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1947.