h.5. Jacobus Adriaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/10/1913, ged. 29/03/1914

h.5.  Jacobus Adriaan, geb. 26/10/1913, ged. 29/03/1914

Jacobus Adriaan was die seun van Coenraad Hendrik van der Westhuizen en Maatjie Johanna Elizabeth Richter.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1947.