h.4. Andries Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN

h.4.  Andries Gerhardus

Andries Gerhardus was die seun van George Jacobus van der Westhuizen en Martha Magalena Schoeman.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1950.