h.3. Peter VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/10/1909

h.3.  Peter, geb. 09/10/1909

Peter was die seun van Johannes van der Westhuizen en Emma Ndebele.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.