h.2. Hans VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/06/1907

h.2.  Hans, geb. 28/06/1907

Hans was die seun van Johannes van der Westhuizen en Emma Ndebele.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.