h.3. Louw Erasmus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/11/1919

h.3.  Louw Erasmus, geb. 18/11/1919

Louw Erasmus was die seun van Johannes Wilhelmus van der Westhuizen en Margaretha Louisa Christina Bester.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1958.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1980.