h.2. Margaretha Louisa Christina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/01/1918

h.2.  Margaretha Louisa Christina, geb. 05/01/1918 x 18/04/1944, Bloemfontein, OVS met Daniel Jacobus VAN VUUREN, geb. 08/02/1922

Margaretha Louisa Christina was die dogter van Johannes Wilhelmus van der Westhuizen en Margaretha Louisa Christina Bester.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1958.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1980.