h.1. Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/06/1882, ged. 06/08/1882

h.1. Johannes Jacobus, geb. 29/06/1882, ged. 06/08/1882, Victoria Wes.

Johannes Jacobus was die seun van Johannes Jacobus van der Westhuizen en Anna Magdalena Christina Liebenberg.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1885.