h.3. Jacob VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/06/1895, ged. 08/09/1895

h.3.  Jacob, geb. 04/06/1895, ged. 08/09/1895, Carnarvon.

Jacob was die seun van Abraham Nicolaas van der Westhuizen en Anna Susanna van Schalkwyk.

Sy naam kom voor in hulle ouma Martha Sophia Jacobs se sterfkennis van 1928.