g.2. Abraham Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/03/1867, ged. 21/04/1867

g.2.  Abraham Nicolaas, geb. 04/03/1867, ged. 21/04/1867, Beaufort, oorl. 11/1934 x 08/07/1889, Fraserburg met Anna Susanna Elizabeth VAN SCHALKWYK, geb. 29/01/1869, Victoria-Wes, d.v. Gysbert(us) Johannes van Schalkwyk en Alida Maria Jacobs.

Abraham Nicolaas was die seun van Jacobus van der Westhuizen en Martha Sophia Jacobs.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1887.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.