g.6. Stephanus Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/04/1875, ged. 22/07/1875

g.6.  Stephanus Albertus, geb. 08/04/1875, ged. 22/07/1875, Victoria Wes, oorl. 03/08/1956, Pretoria Wes Wes x 26/04/1906, Pretoria met Maria Catharina Adriana HARMSE, geb. 22/03/1881, oorl. 14/04/1907, d.v. Petrus Abraham Willem Harmse en Maria Catharina Kleinsmit xx 24/12/1912, Pretoria met Anna Maria KLYNSMITH, geb. 1890, d.v. Adriaan Johannes Klynsmit en Anna Maria Prinsloo.

Stephanus Albertus was die seun van Petrus van der Westhuizen en Gesie Wilhelmina Visser.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.