g.3. Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/04/1868, ged. 30/08/1868

g.3.  Elizabeth, geb. 27/04/1868, ged. 30/08/1868, Gemsbokfontein.

Elizabeth was die dogter van Petrus van der Westhuizen en Gesie Wilhelmina Visser.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.