g.1. Daniel Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/08/1903

g.1.  Daniel Nicolaas Hendrik, geb. 07/08/1903, Porterville, oorl. 05/08/1981, Porterville.  Ongetroud.

Daniel Hendrik was die seun van Gert Petrus van der Westhuizen en Hester Adriana Aletta Smit.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1939.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1940.