f.7. Gert Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1875

f.7.  Gert Petrus, geb. 1875, Piketberg, oorl. 17/09/1939, Dagbreek, dist. Piketberg x 30/09/1902, Porterville met Hester Adriana Aletta SMIT, geb. 1867, Piketberg, oorl. 06/12/1940, Dagbreek, Piketberg, d.v. Andries Petrus Johannes Smit en Magda Magdalena Hougaard.

Gert Petrus was die seun van Daniël Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Maria Magdalena Jacoba Liebenberg.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1914.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1914.

Woon Dagbreek, Piquetberg volgens sy sterfkennis.  

Woon Dagbreek Eendekuil volgens haar sterfkennis.