i.7. Karel Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/04/1916

i.7.  Karel Johannes, geb. 18/04/1916

Karel Johannes was die seun van Jan Willem Frederik van der Westhuizen en Margaretha Cornelia Swart.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1936.