i.5. Pieter Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1911

i.5.  Pieter Johannes, geb. 1911

Pieter Johannes was die seun van Jan Willem Frederik van der Westhuizen en Margaretha Cornelia Swart.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1936.