h.5. Catharina Helena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/12/1921

h.5.  Catharina Helena, geb. 22/12/1921

Catharina Helena was die dogter van Jasper Daniel Alettus van der Westhuizen en Aletta Catharina Dreyer.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1931.