g.8. Jacobus Cornelis Frederik, geb. 19/11/1884, ged. 17/04/18851885 x 20/02/1907, Aurora, Piketberg met Susanna Johanna Wilhelmina
VERMEULEN, geb. 1885.
Jacobus Cornelis Frederik was die seun van Hendrik Schalk van der Westhuizen en Catharina Helena Smit.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.
Sy seun Klein Hendrik het skaapwagter in die plek van sy ouer
broer Klaas geword en Koos was die nuwe koeiwagter. (Smit: Boerepioniers
van die Sandveld)