g.5. Hendrik Schalk VAN DER WESTHUIZEN

g.5.  Hendrik Schalk x 03/04/1900, Piketberg met Catharina Louisa Frederika Louisa VISSER, geb. 19/08/1881, ged. 12/01/1882, Graaff-Reinet, d.v. Johannes Nicolaas Jacobus Visser en Hilletje Maria Johanna Brand. 

Hendrik Schalk was die seun van Hendrik Schalk van der Westhuizen en Catharina Helena Smit.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Sy seun Klein Hendrik het skaapwagter in die plek van sy ouer broer Klaas geword en Koos was die nuwe koeiwagter. (Smit:  Boerepioniers van die Sandveld)