h.5. Gerhardus Johannes Dirk Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/05/1876, ged. 13/08/1876

h.5.  Gerhardus Johannes Dirk Jacobus, geb. 10/05/1876, ged. 13/08/1876, Lindley, OVS, oorl.  20/01/1952.

Gerhardus Johannes Dirk Jacobus was die seun van Cornelis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Pretorius.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1926.