g.1. Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/12/1843, ged. 10/12/1849

g.1.  Nicolaas, geb. 06/12/1843, ged. 10/12/1849, Potchefstroom, Tvl.

Nicolaas was die seun van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.