h.10. Gerhardus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN

h.10.  Gerhardus Jacobus

Gerhardus Jacobus was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Martha Catharina Geyser.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1929.