h.9. Maryna Adriana VAN DER WESTHUIZEN

h.9.  Maryna Adriana x Rustenburg, Tvl. met Johannes Lodewicus PRETORIUS, geb. 1882, Rustenburg, Tvl. oorl. 29/08/1950, Rustenburg, Tvl., s.v. Johannes Lodewicus Pretorius en Louisa NN.

Maryna Adriana was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Martha Catharina Geyser.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1929.

Kinders:

i.1.  Johannes Lodewikus PRETORIUS, geb. 15/12/1923