h.8. Nicolaas Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/10/1901

h.8.  Nicolaas Johannes, geb. 23/10/1901, Lindley, OVS.

Nicolaas Johannes was die seun van Andreas Gerhardus Jacobus van der Westhuizen en Elsie Catharina Weyers.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Andries Gerhardus van der Westhuizen se sterfkennis van 1932 nie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.