h.10. Karel David VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/12/1904

h.9.  Karel David, geb. 16/12/1904, Lindley, OVS.

Karel David was die seun van Andreas Gerhardus Jacobus van der Westhuizen en Elsie Catharina Weyers.

Sy naam kom voor in hulle broer Andries Gerhardus van der Westhuizen se sterfkennis van 1932.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.