g.4. Hendrik Josephus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/11/1867

g.4.  Hendrik Josephus, geb. 24/11/1867, Rustenburg, Tvl.

Hendrik Josephus was die seun van Jasper Petrus van der Westhuizen en Johanna Susanna Pieterse.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1909 nie.