g.3. Magdalena Christina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/04/1865, ged. 20/05/1865

g.3.  Magdalena Christina, geb. 05/04/1865, ged. 20/05/1865, Rustenburg, Tvl.

Magdalena Christina was die dogter van Jasper Petrus van der Westhuizen en Johanna Susanna Pieterse.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1909 nie.