g.11. Anna Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/09/1897, ged. 26/02/1898

g.11.  Anna Maria, geb. 20/09/1897, ged. 26/02/1898, Piquetberg x 31/07/1917 met Johannes Albertus SMIT, geb. 1885.

Anna Maria was die dogter van Gysbert Nicolaas Sarel van der Westhuizen en Martha Jacoba Maria Adriaanse.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

Haar naam kom voor in hulle broer Jacobus Johannes van der Westhuizen se sterfkennis van 1926.