g.10.  Jacobus
Johannes , geb. 1896, Wilgenhoutsdrift, dist. Piketberg, oorl. 20/12/1926,
Klipfontein, dist. Wolmansstad.  Ongetroud. 
Jacobus Johannes was die seun van Gysbert Nicolaas Sarel van der Westhuizen en Martha Jacoba Maria Adriaanse.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.
Woon: dist. Lichtenburg.  
Beroep:  Tuiemaker.  
Sy broers en susters word gelys in sy sterfkennis.
 
