i.5. Andries Wilhelmus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/04/1931

i.5.  Andries Wilhelmus Jacobus, geb. 29/04/1931

Andries Wilhelmus Jacobus was die seun van Gert Johannes (Gert Jacobus) van der Westhuizen en Magdalena Elizabeth Hattingh.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1943.

Sy naam kom voor in hulle ouma Adriana Josina Nel se sterfkennis van 1944.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1947.