Gert Johannes was die seun van Jacobus Nicolaas van der Westhuizen en Adriana Josina Nel.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1944 as Gert Jacobus en hy word as oorlede gelys. Sy kinders se name word ook hier gelys.
Woon Meshlyn, Kamberg, dist. Estcourt volgens
sy sterfkennis.
Woon Weenen, Natal volgens haar sterfkennis.
Getroud te Winterton, Natal volgens haar sterfkennis. Dit verskil met sy sterfkennis.