i.3. Christiaan Willem VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/08/1940

i.3.  Christiaan Willem, geb. 13/08/1940

Christiaan Willem was die seun van Willem Sternberg van der Westhuizen en Susanna Johanna Hendrika Maria Breedt.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1951.