i.1. Albertus Arnoldus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/11/1923

i.1.  Albertus Arnoldus, geb. 02/11/1923

Albertus Arnoldus was die seun van Willem Sternberg van der Westhuizen en Susanna Johanna Hendrika Maria Breedt.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1951.