i.1. Nicolaas Jacobus Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN geb. 09/09/1903

i.1.  Nicolaas Jacobus Gerhardus, geb. 09/09/1903, oorl. 30/06/1964, Vlakfontein, Vereeniging, Tvl.  x 03/05/1945, Caledon met Susanna Maria STEYN, geb. 1895.

Nicolaas Jacobus Gerhardus was die seun van Nicolaas Jacobus Gerhardus van der Westhuizen en Johanna Adolphina Engela Pienaar.

Sy naam kom voor in sy pa se sterfkennis van 1903.

Sy naam kom voor in sy ouma Maria Elizabeth van der Merwe se sterfkennis van 1914.