h.2. Elizabeth Margaretha Jacoba VAN DER WESTHUIZEN

h.2. Elizabeth Margaretha Jacoba

Elizabeth Margaretha Jacoba was die dogter van Carel Petrus Francois van der Westhuizen en Elizabeth Margaretha Jacoba Erasmus.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1900.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1934 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle stiefma Johanna Carolina Marais se sterfkennis van 1945 nie.