i.1. Jacoba Fredrika VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1916

i.1.  Jacoba Fredrika, geb. 1916 x 08/07/1941, Pietermaritzburg, Natal met Christoffel Johannes BOTHA, geb. 1914.

Jacoba Fredrika was die dogter van Gert Johannes (Gert Jacobus) van der Westhuizen en Magdalena Elizabeth Hattingh.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1943.

Haar naam kom voor in hulle ouma Adriana Josina Nel se sterfkennis van 1944.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1947.