h.1. Maria Magdalena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/1900

h.1.  Maria Magdalena, geb. 09/1900, oorl. 24/04/1923, Hartbeesspruit, dist. Pretoria x c. 1919, Pretoria, Tvl. met Antonie Philippus (Anton) DE WAAL, geb.22/10/1886, dist. Bronkhorstspruit, oorl. 08/09/1969, H.F. Verwoerd hospitaal, Pretoria, s.v. Antonie Philippus de Waal en Debora Susanna Sophia Maritz.

Maria Magdalena was die dogter van Jacobus Marthinus van der Westhuizen en Hendrina Gertruida Auret.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939 waar sy as oorlede gelys word.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944
 waar sy as oorlede gelys word.

Kinders:

i.1.  Hendrina Gertruida DE WAAL, geb. 18/07/1920

i.2.  Debora DE WAAL, geb. 30/10/1921