g.5. Christina Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1875

g.5.  Christina Maria, geb. 1875 x 13/06/1892, Carnarvon met Gert LE ROUX, geb. 1868.

Christina Maria was die dogter van Jacobus van der Westhuizen en Martha Sophia Jacobs.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1887.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.