h.1. Sylvia Gertruida Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/03/1899

h.1.  Sylvia Gertruida Elizabeth, geb. 05/03/1899, Kaapstad, oorl. 14/05/1930, Kaapstad
 x 20/12/1921, Kaapstad met Jacobus Wilhelmus VAN NIEKERK, geb. 1898, oorl. 26/06/1928.

Sylvia Gertruida Elizabeth was die dogter van Hendrik Gysbert Paul van der Westhuizen en Minnie Susan Elizabeth Caffyn.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1917.

In haar sterfkennis word haar pa as oorlede aangedui en haar ma as van Primrose Straat, Somerset-Wes.

Hotelbestuurder

Woon Mosselbank, Durbanville


eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, CAPE TOWN, Urban area Western Cape, CAPE TOWN, Durbanville Western Cape, CAPE TOWN, Durbanville, Main cemetery N - Surnames starting with the letter N NIEKERK Sylvia, van nee VAN DER WESTHUIZEN -1930

Kinders:

i.1.  Maynard Henry VAN NIEKERK

i.2.  Aletta Jacoba VAN NIEKERK

I.3.  Colleen Sylvia VAN NIEKERK