g.6. Hendrik Gysbert Paul VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/06/1868, ged. 16/08/1868

g.6.  Hendrik Gysbert Paul, geb. 07/06/1868, Maastricht, Durbanville, ged. 16/08/1868, oorl. 16/04/1917, Woodstock x 15/12/1897, Seepunt, Kaapstad met Minnie Susan Elizabeth CAFFYN, oorl. 19/03/1951, Somerset-Wes.

Hendrik Gysbert Paul was die seun van Hendrik Gysbert van der Westhuizen en Elizabeth Rachel Christina Uys.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1888.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.


Sy naam kom voor in hulle broer Petrus Johannes Jacobus van der Westhuizen se sterfkennis van 1921, maar hy word as oorlede gelys.

Deur Ds. Kotze in die huwelik bevestig in 1897.

Woon: Eendekuil.

Testament op Eendekuil opgetrek.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, SOMERSET-WEST, Urban area Western Cape, Cape Town's Helderberg, SOMERSET WEST, Main Cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Minnie, v.d. nee CAFFYN -1951