g.2. Theunis Johannes Francois VAN DER WESTHUIZEN

g.2.  Theunis Johannes Francois

Theunis Johannes Francois was die seun van Theunis Johannes Francois van der Westhuizen en Anna Hendrika Christina Boonzaaier.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1864.