f.5. Theunis Johannes Francois VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1842

f.5.  Theunis Johannes Francois, geb. 1842, oorl. 03/10/1864, verdrink in St. Helenabaai by Dwarskersbosch x NN

Theunis Johannes Francois was die seun van Dirk Johannes van der Westhuizen en Anna Hendrika Christina Thiart.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1881 nie:
FAMILYSEARCH


FAMILYSEARCH