i.8. Carl Wilhelm VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/09/1897, ged. 12/12/1897

i.8.  Carl Wilhelm, geb. 20/09/1897, ged. 12/12/1897, George x NN xx 01/05/1953, Transvaal met Aletta Gesina Margaretha JOUBERT, geb. 1910.

Carl Wilhelm was die seun van Johannes Mattheus van der Westhuizen en Maria Jacoba Susanna Marais.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1908.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1908.