h.3. Johannes Mattheus, geb. 30/08/1852, Oudtshoorn,
ged. 16/01/1853, George, oorl. 05/06/1908, Kaapstad, begr. Robertson x 24/07/1878, George met Maria
Jacoba Susanna MARAIS, geb. 17/05/1860, Kaapstad, oorl. 16/02/1908, Goudmijn,
begr. Robertson, d.v. Pieter Marais en Johanna Leibrandt.
Johannes Mattheus was die seun van Johannes Mattheus van der Westhuizen en Anna Margaretha Elizabeth Olivier.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1883.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1898:
(https://www.wikitree.com/photo.php/2/28/Olivier-1276.jpg)
AANGENOMEN TE OUDTSHOORN OP DEN 30sten SEPTEMBER 1870 (Deel 67)
Johannes Mattheus VAN DER WESTHUYSEN, *30 Aug 1852 (Cert. 22 Jun 1878)
Met hulle huwelik in 1878 is hy 'n 23 jarige jongman van Klipdrift, dist. George en sy 'n 20 jarige jongedogter van Klipdrift, dist. George.